#B7410E

Roes is die kleur van geroeste yster, dus die rooibruin kleur van ysteroksied.

KleurkoördinateWysig

Volgens verskeie kleurskemas word roes as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #B7410E
RGB-kleurmodel (183, 65, 14)
CMYK (22, 85, 100, 13)
HSV (18°, 92%, 72%)

Sien ookWysig


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.