Romano Prodi OMRI (Italiaanse uitspraak: [roˈmaːno ˈprɔːdi]; gebore 9 Augustus 1939) is 'n Italiaanse politikus wat van 1999 tot 2004 as die 10de president van die Europese Kommissie gedien het. Hy was twee keer die eerste minister van Italië, eers van 17 Mei 1996 tot 21 Oktober 1998 en daarna van 17 Mei 2006 tot 8 Mei 2008.

Romano Prodi 2016 crop.jpg
Europese Kommissie

Eksterne skakelsWysig