Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rooibekrenostervoël (Buphagus erythrorhynchus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en boomveld en dwaal gereeld tot buite sy normale gebied. Hulle word gewoonlik by wild en vee gesien. Die voël is 19 cm groot en weeg 42–59 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed Oxpecker.

Rooibekrenostervoël
'n Rooibekrenostervoël in die Sabi Sand-wildreservaat, Suid-Afrika.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Buphagidae/Sturnidae
Genus: Buphagus
Spesie: B. erythrorhynchus
Binomiale naam
Buphagus erythrorhynchus
Stanley, 1814
Verspreiding
Verspreiding

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Buphagus erythrorhynchus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 

BronWysig

Eksterne skakelsWysig