#FF007F

Die kleur roos is 'n ligrooi pigment, vernoem na die algemene kleur van roosblomme.

'n Roosblom

KleurkoördinateWysig

Volgens verskeie kleurskemas word roos as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF007F
RGB-kleurmodel (255, 0, 127)
CMYK (0, 100, 50, 0)
HSV (330°, 100%, 100%)

Sien ookWysig