Rossouwspoort
Rossouwspoort is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat op 'n ondergeskikte provinsiale grondpad suid van Pearston op die pad na Waterford lê. Die pas bereik 'n hoogte van 624 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:10.
Rossouwspoort | |
Koördinate: 32°55′30″S 25°4′22″O / 32.92500°S 25.07278°O | |
---|---|
Ligging | tussen Pearston en Waterford |
Maksimumhelling | 1:10 |
Hoogte | 624 m |
Oppervlak | Grond |