Royal Victorian Order
Die Royal Victorian Order is in 1896 deur Koningin Victoria gestig om persoonlike dienste aan die monarg of sy onderkoning te erken. Die orde bevat vyf grade. Lede van die Royal Victorian Order mag letters agter hul name gebruik om die litmaatskap en graad te beduie.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Guide to the Honours" (in Engels). BBC News. 13 Junie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2017. Besoek op 13 Desember 2016.