Maak hoofkeuseskerm oop
Die Rutte II-kabinet

Die Rutte II-kabinet, die Nederlands kabinet wat het regeer van 2012 tot 2017, het bestaan uit lede van die VVD en die PvdA. Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Mark Rutte van die VVD-party, 'n regs-liberale party, gewees. Die vise-premier (ook minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede) was Lodewijk Asscher van die PvdA-party, 'n gematigde sosialistiese-demokratiese party, gewees.

Algemene SakeWysig

Binnelandse Sake en KoninkrykrelasiesWysig

Internasionale AangeleenthedeWysig

Sosiale Sake en WerkgeleenthedeWysig

Ekonomiese SakeWysig

FinansiesWysig

  • minister: Jeroen Dijsselbloem – PvdA
  • adjunk-minister: Erik Wiebes – VVD

Veiligheid en justisieWysig

VerdedigingWysig

Volksgesondheid, Welsyn en SportWysig

  • minister: Edith Schippers – VVD
  • adjunk-minister: Martin van Rijn – PvdA

Onderwys, Kultuur en WetenskapWysig

  • minister: Jet Bussemaker – PvdA
  • adjunk-minister: Sander Dekker – VVD

Infrastruktuur en OmgewingsakeWysig

  • minister: Melanie Schultz van Haegen-Maas Geesteranus
  • adjunk-minister: Sharon Dijksma – PvdA

Sonder portefeuljeWysig

  • minister van Internasionale Handel en Ontwikkelingssamewerking: Lilianne Ploumen – PvdA
  • minister van Behuising en Rijksdienst: Stef Blok – VVD

Sien ookWysig

BronneWysig

Voorafgegaan deur
Rutte I-kabinet
Rutte II-kabinet
2012-2017
Opgevolg deur
Rutte III-kabinet