Rya Avenant
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Doc Immelman.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Rya Avenant is ’n skuilnaam van die bekende avontuurverhaal-skrywer Doc Immelman (*23 April 1928-† 9 Maart 2013).[1]
Skryfwerk
wysigAs Rya Avenant skryf Immelman Seevaart van verraad (1965) en Onseker liefde (1980).[2]
In Seevaart van verraad is Alba Roodt lid van die Geheime Diens en vaar saam met die luukse plesierboot vanaf Kaapstad na Lourenço Marques sodat sy die geheime lys wat aan een van die passasiers oorhandig gaan word, kan onderskep.
Onseker liefde is ’n liefdesverhaal wat hy later onder sy eie naam herdruk.
Publikasies
wysig- Seevaart van verraad (1965)
- Onseker liefde (1980) (Later herdruk onder Doc Immelman)
Sien ook
wysigVir volledige biografiese inligting verwys na: