SV Linx is 'n sportklub in Rheinau in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook onder meer afdelings vir damesgimnastiek en vlugbal. Linx is 'n dorpsdeel van Rheinau.
Die klub is in 1949 gestig, maar het sy vroeë jare in die laer ligas deurgebring en kon eers in 1981 die eerste keer die vierde vlak van die Duitse sokkerstruktuur haal (op daardie stadium die Verbandsliga Suid-Baden).
Die klub se grootste prestasie was om in 1994 die Südbadischer Pokal (Suid-Badenbeker) te wen en daarmee vir die hoofrondte van DFB-Pokal te kwalifiseer, waar daar in die eerste rondte met 1-2 teen FC Schalke 04 verloor is.
Onlangse ligaposisionering
wysig
- 1963-64 (VIII) C – Klas Hanauerland 3de
- 1964-65 (VIII) C – Klas Hanauerland 7de
- 1965-66 (VIII) C – Klas Hanauerland 6de
- 1966-67 (VIII) C – Klas Hanauerland 5de
- 1967-68 (VIII) C – Klas Hanauerland 4de
- 1968-69 (VIII) C – Klas Hanauerland 4de
- 1969-70 (VIII) C – Klas Hanauerland 6de
- 1970-71 (VIII) C – Klas Hanauerland 5de
- 1971-72 (VIII) C – Klas Hanauerland 5de
- 1972-73 (VIII) C – Klas Hanauerland 1ste
- 1973-74 (VII) B – Klas Noord 11de
- 1974-75 (VII) B – Klas Noord 9de
- 1975-76 (VII) B – Klas Noord 3de
- 1976-77 (VII) B – Klas Noord 1ste
- 1977-78 (VI) A – Klas Offenburg 6de
- 1978-79 (VI) Bezirksliga Offenburg 1ste
- 1979-80 (V) Landesliga stapel 1 4de
- 1980-81 (V) Landesliga stapel 1 1ste
- 1981-82 (IV) Verbandsliga S-Baden 14de
- 1982-83 (IV) Verbandsliga S-Baden 8ste
- 1983-84 (IV) Verbandsliga S-Baden 6de
- 1984-85 (IV) Verbandsliga S-Baden 8ste
- 1985-86 (IV) Verbandsliga S-Baden 4de
|
- 1986-87 (IV) Verbandsliga S-Baden 2de
- 1987-88 (III) Oberliga B-Württemberg 18de
- 1988-89 (IV) Verbandsliga S-Baden 2de
- 1989-90 (IV) Verbandsliga S-Baden 3de
- 1990-91 (IV) Verbandsliga S-Baden 3de
- 1991-92 (IV) Verbandsliga S-Baden 2de
- 1992-93 (IV) Verbandsliga S-Baden 1ste
- 1993-94 (IV) Oberliga B-Württemberg 8ste
- 1994-95 (IV) Oberliga B-Württemberg 9de
- 1995-96 (IV) Oberliga B-Württemberg 6de
- 1996-97 (IV) Oberliga B-Württemberg 14de
- 1997-98 (V) Verbandsliga S-Baden 7de
- 1998-99 (V) Verbandsliga S-Baden 2de
- 1999-00 (V) Verbandsliga S-Baden 2de
- 2000-01 (V) Verbandsliga S-Baden 3de
- 2001-02 (V) Verbandsliga S-Baden 2de
- 2002-03 (V) Verbandsliga S-Baden 1ste
- 2003-04 (IV) Oberliga B-Württemberg 16de
- 2004-05 (V) Verbandsliga S-Baden 1ste
- 2005-06 (IV) Oberliga B-Württemberg 18de
- 2006-07 (V) Verbandsliga S-Baden 1ste
- 2007-08 (IV) Oberliga B-Württemberg
|