Sabrina Carpenter

Sabrina Carpenter (gebore 11 Mei 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Horns (2013) en in die televisiereekse Girl Meets World (2014) en Milo Murphy's Law (2016).

Sabrina Carpenter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sabrina Annlynn Carpenter
Geboorte 11 Mei 1999 (1999-05-11) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2013: Horns
  • 2019: The Short History of the Long Road

TelevisiereekseWysig

  • 2013: The Goodwin Games
  • 2014: Girl Meets World
  • 2016: Milo Murphy's Law
  • 2018: James Corden's Next James Corden

TelevisierolprenteWysig

  • 2012: Gulliver Quinn
  • 2012: The Unprofessional
  • 2014: Disney Parks Frozen Christmas Celebration
  • 2015: Radio Disney's Family Holiday
  • 2016: Adventures in Babysitting
  • 2017: Radio Disney Music Awards
  • 2017: We Day 2017
  • 2018: So Close
  • 2018: Radio Disney Music Awards

Video'sWysig

  • 2014: Sabrina Carpenter: The Middle of Starting Over
  • 2016: Sabrina Carpenter & Sofia Carson: Wildside - Lyric Video
  • 2017: Sabrina Carpenter: Thumbs
  • 2017: Sabrina Carpenter: Why
  • 2018: Almost Love

Eksterne skakelsWysig