Sarah Wynter (gebore 15 Februarie 1973) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Farewell, My Love (2000) en The 6th Day (2000), en in die televisiereeks 24 (2001).

Sarah Wynter
Geboorte 15 Februarie 1973 (1973-02-15) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2000: Farewell, My Love
  • 2000: The 6th Day
  • 2000: Lost Souls
  • 2001: Bride of the Wind
  • 2002: Moving August
  • 2002: Coastlines
  • 2005: Shooting Livien
  • 2005: Three Dollars
  • 2005: L.A. Dicks
  • 2005: Circadian Rhythm
  • 2019: Bad Art

TelevisiereekseWysig

  • 2001: 24
  • 2003: Pure 24
  • 2006: Windfall

TelevisierolprenteWysig

  • 2000: Race Against Time
  • 2007: Abducted: Fugitive for Love

Video'sWysig

  • 2009: Dead Like Me: Life After Death

Eksterne skakelsWysig