Sarh (Arabies: ساره; voorheen Fort Archambault) is die derde grootse stad in Tsjad, na die hoofstad N'Djamena en Moundou, en het in 2008 'n bevolking van 108 061 gehad.[1] Sarh is net noord van die grens met die Sentraal-Afrikaanse Republiek, langs die Sharirivier geleë.

Sarh

‏ساره (ar)

Fort Archambault (voorheen)
Skildery van Fort Archambault in 1926 deur Alexander Yakovlev.
Skildery van Fort Archambault in 1926 deur Alexander Yakovlev.
Sarh is in Tsjad
Sarh
Sarh
Koördinate: 09°09′00″N 18°23′00″O / 9.15000°N 18.38333°O / 9.15000; 18.38333Koördinate: 09°09′00″N 18°23′00″O / 9.15000°N 18.38333°O / 9.15000; 18.38333
LandVlag van Tsjad Tsjad
RegionMoyen-Chari
DepartmentBarh Koh
Sub-PrefektuurSarh
Hoogte
347 m (1 138 ft)
Bevolking
 • Totaal108 061
TydsoneUTC+1 (EST)

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig

  • (en) "Sarh". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.