Maak hoofkeuseskerm oop

Sarnia is 'n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada, geleë aan die oewer van die Huronmeer. Die stad is geleë aan die suidelike punt van die Huronmeer. Dit het in 1914 stadstatus gekry. Daar is 'n groot olieraffinadery en graansilo by die stad. Die stad is met Port Huron, Michigan, die Internasionale Treintonnel en die Blue Water International Bridge verbind.

Sarnia
Stadshorison van Sarnia
Stadshorison van Sarnia
Ligging van Sarnia op 'n kaart (Ontario)
Sarnia
Sarnia
Koördinate: 42°59′58″N 82°18′32″W / 42.99944°N 82.30889°W / 42.99944; -82.30889Koördinate: 42°59′58″N 82°18′32″W / 42.99944°N 82.30889°W / 42.99944; -82.30889
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Flag of Ontario.svg Ontario
County Lambton
Stigting 1830's
Regering
 - Burgemeester Mike Bradley
Oppervlak
 - Land 164,71 km² (63,59 vk m)
 - Metro 799,87 km² (308,83 vk m)
Hoogte 180,6 m (592,52 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 72 366
 - Metropolitaans 89 555
Tydsone EST (UTC-5)
 - Somer (DST) EDT (UTC-4)
Poskode N7S, N7T, N7X
Skakelkode(s) 519 en 226
Webwerf: www.sarnia.ca

BronWysig

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 434.