Malcolm Scott Carpenter (* 1 Mei 1925 – † 10 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse vlootoffisier en vlieënier, toetsvlieënier, lugvaartingenieur, ruimtevaarder en skubaduiker. Hy is in April 1959 as deel van die Mercury Sewe-groep gekies. Hy was die tweede Amerikaner, na John Glenn, wat om die Aarde gewentel het en die vierde Amerikaner in die ruimte, na Alan Shepard, Gus Grissom en John Glenn.

Scott Carpenter
MalcolmScottCarpenter.jpg
Scott Carpenter in Oktober 1964
Gebore
Malcolm Scott Carpenter

(1925-05-01)1 Mei 1925
Sterf10 Oktober 2013 (op 88)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepruimtevaarder
Ouer(s)Marion Scott Carpenter
Florence Kelso Carpenter

Eksterne skakelsWysig