Serfonteindam

’n dam in die Valsrivier, naby Kroonstad, Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika.

Die Serfonteindam is ’n dam in die Valsrivier, naby Kroonstad, Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Die dam lê 1356 meter bo seevlak.

Serfonteindam
Ligging Naby Kroonstad
Provinsie/Land Vrystaat, Suid-Afrika
Koördinate 27°42′9″S 27°18′22.5″O / 27.70250°S 27.306250°O / -27.70250; 27.306250Koördinate: 27°42′9″S 27°18′22.5″O / 27.70250°S 27.306250°O / -27.70250; 27.306250
Dam in Valsrivier
Doel Besproeiing
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal
Reservoir Serfonteindam
Damoppervlak 16 vk km

Sien ookWysig

VerwysingsWysig