Serruria

genus van plante

Serruria (spinnekopbosse) is 'n struikgenus wat hoort tot die familie Proteaceae. Daar is ongeveer 57 spesies wat tot die genus hoort. Die genus is inheems aan Suid-Afrika en vorm deel van die fynbos plantegroei.[1][2] Een van die bekendste spesies in die genus is die bergbruidjie.

Serruria
Serruria florida.jpg
Serruria florida
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesies
Sien teks

BenamingWysig

Serruria is vernoem na James Serrurier, 'n professor in plantkunde by die Universiteit Utrecht vroeg in die agtiende eeu. Dit word spinnekopbos genoem na aanleiding van die fyn, syagtige blare wat lyk asof hulle met spinnekop se web bedek is.[2] In Engels staan dit bekend as spiderheads.

SpesiesWysig

Spesies sluit in:[3]

NotasWysig

  • Serruria nivenii, geen inligting beskikbaar nie.
  • Serruria piketbergensis, volgens [1] mag dit 'n nuwe spesie wees maar het baie ooreenkomste met Serruria decipiens. Klassifikasie by die skrywe van die artikel is onseker.

VerwysingsWysig

  1. "Serruria fasciflora". SANBI PlantZ Africa.
  2. 2,0 2,1 Manning, John (2013). Field Guide to Wild Flowers of South Africa. Penguin Random House South Africa. ISBN 1920544860.
  3. "African plants database". Besoek op 2008-04-12.