Sisi Virginia Khampepe (gebore 8 January 1957) is 'n regter van die Konstitusionele Raad van Suid-Afrika.[1]

Sisi Khampepe

Regter van die Konstitusionele Raad van Suid-Afrika
Ampsbekleër
Termynaanvang
2009
President Jacob Zuma

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 Januarie 1957 (1957-01-08) (63 jaar oud)
Soweto, Transvaal

AgtergrondWysig

Khampepe was gebore in Soweto. Sy het haar B-graad vanaf die Universteit van Zululand ontvang en haar honeurs graad by Harvard ontvang.[2]

VerwysingsWysig

  1. Justice Sisi Khampepe. Constitutional Court. URL besoek op 11 Oktober 2012.
  2. Judges - Justice Sisi Khampepe. URL besoek op 10 Mei 2014.