Sjabloon:Jupiter-radius/doc
Hierdie sjabloon is vir die gebruik van die sterrekundige simbool RJ, RJup of R♃ vir Jupiter-radius (die radius van ’n gasplaneet of ander groot liggaam uitgedruk in hoeveelhede van Jupiter se radius).
Gebruik
wysigGebruik dit so:
{{jupiter-radius|3}}
of
{{jupiter-radius|dosyne}}
Dit sal so lyk:
3 RJ
of
dosyne RJ
As jy die simbool na die artikel oor Jupiter-radius wil laat skakel, gebruik:
{{jupiter-radius|3|skakel=y}}
Dit sal so lyk:
3 RJ
Gewoonlik sal dit so gebruik word:
{{jupiter-radius|1,05{{e|3}}}}
→ 1,05×103 RJ{{jupiter-radius|{{val|13|1|-2|e=7}}}}
→ 13+1−2×107 RJ
- Om die voetskrif-"J" na "Jup" te verander, gebruik die parameter
|jup=y
of|Jup=y
:
{{jupiter-radius|jup=y}}
→ RJup{{jupiter-radius|Jup=y}}
→ RJup
- Om die voetskrif-"J" na "♃" te verander, gebruik die parameter
|grieks=y
:
{{jupiter-radius|grieks=y}}
→ R♃{{jupiter-radius|grieks=yes}}
→ R♃