Sjabloonbespreking:Jare

Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur JMK in onderwerp Vertoonfout
Let op: Die ou sjabloon {{Jaar}} wys nou hierheen.

Uitleg

wysig

Hoe maak mens dat die boks presies in lyn is met die res van die bladsy? Dit is so bietjie na regs geskuif nou, en dit lyk baie onnetjies. Ek het al voorheen hiermee gesukkel, maar ek kan nie onthou wat die oplossing was nie. Adriaan90 (kontak) 14:06, 2 Junie 2008 (UTC)Beantwoord

Hm, I really can't understand why it won't align properly (I reckon that's what your commenting). I'll try to figure it out! --EivindJ (kontak) 15:59, 2 Junie 2008 (UTC)Beantwoord
It aligns properly now, at least in Opera and Firefox. Btd (kontak) 17:37, 2 Junie 2008 (UTC)Beantwoord
Great! It seems everything is fine now, thanks Btd. --EivindJ (kontak) 21:35, 2 Junie 2008 (UTC)Beantwoord

0ste en 1ste eeu

wysig

Vertoon tans as "0de" en "1de" eeue. Adriaan90 (kontak) 05:04, 3 Junie 2008 (UTC)Beantwoord

Ja, hierdie pla my ook. Ons moet dit regmaak, want dit veroorsaak rooi skakels op die oomblik. 'n Lelike alternatief is om iets te doen soos 1e wat na 1de eeu gaan, maar wat 'n aanstuur is na die regte naam. Ek hoop ons kan met die sjabloontowerwoorde iets beter doen. --Alias (kontak) 14:11, 3 Junie 2008 (UTC)Beantwoord
I think it will be possible to fix this, but it'll take some time ;) --EivindJ (kontak) 21:39, 4 Junie 2008 (UTC)Beantwoord
I've now added an ifexist function. If "Xde eeu" doesn't exist it'll replace it with "Xste eeu", so that it will now give correct name to all of them. Only problem now is that it shows 0ste eeu when it should jump directly to 1ste eeu v.C. from 1ste eeu. I'll try to fix this minor problem as soon as possible too!
It should work all fine now! The only thing is that we will have to use one extra parametre in 1ste eeu and 2de eeu. Please put {{jare|1}} on all years in the 1ste eeu and {{jare|2}} on all years in 2de eeu. On the rest it will be sufficient simply to put {{jare}}. Can some of you check it out and see if there still is problems with the sjabloon? --EivindJ (kontak) 08:32, 5 Junie 2008 (UTC)Beantwoord

20ste eeu

wysig

Vertoon tans as 20de eeu. Adriaan Joubert (kontak) 16:59, 18 Januarie 2015 (UTC)Beantwoord

Vertoonfout

wysig

Hoekom wys dit "{{#ifexpr: 5123 > 0 |" onder elke prent? JMK (kontak) 07:56, 21 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

Terug na "Jare"-bladsy.