Sopiko Guramishvili
Georgiese skaakspeler
Sopiko Guramishvili (gebore 1 Januarie 1991) is 'n Georgiese skaakspeler. Sy het 'n vroulike grootmeester geword in 2009 en 'n internasionale meester in 2012. Sy het gespeel in die Vrouens wêreldkampioenskap in 2015 en 2017.
Sopiko Guramishvili | |
Guramishvili in 2017
| |
Geboorte | 1 Januarie 1991 |
---|---|
Nasionaliteit(e) | Georgië |
Titel | Vroulike grootmeester 2009 |
Beste gradering | 2441 (November 2013) |
Skaakloopbaan
wysigSy het die O-16 afdeling van die wêreld jeug kampionskap gewen in 2006.[1]
Persoonlike lewe
wysigOp 18 Julie 2015 het sy getrou met die grootmeester Anish Giri.[2] Op 3 Oktober 2016, terwyl Giri gespeel het in die Tal Memorial, was hul seun Daniel gebore.[3]
Verwysings
wysig- ↑ World Youth Chess Championship 2006 Girls -16. chess-results.com
- ↑ Another Chess Wedding: Anish Giri becomes a Son in Law of Georgia, and Sopiko Guramishvili Marries One of the World's Top Players - chess-news.ru, 18 Julie 2015
- ↑ Doggers, Peter (4 Oktober 2016). "Peaceful Round In Moscow As Giri Celebrates Fatherhood". Chess.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2016. Besoek op 8 Desember 2016.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sopiko Guramishvili. |