Maak hoofkeuseskerm oop

Die speldekussing (Leucospermum cordifolium) is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water.

Speldekussing
Leucospermum cordifolium.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. cordifolium
Binomiale naam
Leucospermum cordifolium
(Salisb. ex Knight) Fourc.

BronWysig