Verskil tussen weergawes van "Hobo"

36 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
Verwyder foutiewe verwysing na fagot as deel van die hobo familie.
k (r2.7.2) (robot Verander: lij:Oboe)
(Verwyder foutiewe verwysing na fagot as deel van die hobo familie.)
Die '''hobo''' is 'n [[houtblaasinstrument]] wat met 'n [[dubbelriet]] bespeel word. Die hobo bestaan uit drie dele wat saam 'n koniese buis vorm en word gewoonlik van [[grenadella]]- of rooshout gemaak. Die riet word in die boonste deel geprop, terwyl die onderste deel 'n uitklokkende beker vorm. Die toonomvang van die hobo strek vanaf die b-mol onder middel c oor ongeveer drie oktawe.
 
Ander bekende instrumente wat deel vorm van die [[hobofamilie]] sluit in die [[fagot]], die [[cor anglais]] (ook bekend as die [[cor anglais|Engelse horing]]), die [[kontrafagot]] en die [[oboe d'amore]].
 
Die moderne [[simfonie-orkes]] beskik gewoonlik oor drie hobo's en een [[cor anglais]], alhoewel die getal natuurlik taamlik kan wissel na gelang van die komponis se vereistes.
61

wysigings