Verskil tussen weergawes van "Bloedvat"

16 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Arteriessystem.png|regs]]
 
Die term '''bloedvat''' (meervoud: bloedvate) verwys na slagare, [[aar|are]] en kapillêre vate. Die struktuur van bloedvate in die liggaam van 'n [[soogdier]] kan beskryf word as 'n netwerk van buise waardeur [[bloed]] na die res van die liggaam vervoer word.
 
==Arteries==
Slagare of arteries is die bloedvate wat geoksigineerde (suurstofryke[[suurstof]]ryke) bloed weg van die [[hart]] af vervoer. Die uitsondering is die pulmonêre arterie (longslagaar), wat die enigste arterie is wat gedeoksigineerde (suurstofarme) bloed vervoer.
Bloed word onder druk van die hart in die arteries geforseer. Die wande van arteries is baie elasties en daar is geen kleppe in arteries nie. Daar is drie spierlae wat die arterie vorm, nl. die dik vesellaag buite, elastiese weefsel en spierweefsel in die middel en 'n endoteellaag binne. Arteries vertak om arteriole te vorm.
 
Anonieme gebruiker