Verskil tussen weergawes van "Oorstroming"

77 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verwyder: as:বানপানী (deleted))
[[Lêer:Alicante(30-09-1997).JPG|thumb|240px|Oorstromings van 1997 in [[Alicante (stad)|Alicante]] ([[Spanje]])]]
 
'''Oorstromings''' kom voor wanneer water hoër as die normale vlak styg en oorvloei op grond wat nie gewoonweggewoonlik onder water is nie. Die water kan afkomstig wees van strome en riviere of, langs kuslyne, van die see. Daar is baie verskillende redes waarom riviere hul walle oorstroom. Die algemeenste oorsaak van oorstroming is swaar reën, sowel as smeltende [[ys]] en [[sneeu]] van bergagtige streke af. In kusstreke kan massiewe storms soos [[orkaan|orkane]] reusagtige golwe veroorsaak word deur grondstortings, dambreuke, [[aardbewing]]s en vulkaniese aktiwiteit. `n Kombinasie van probleme kan ook oorstromings veroorsaak. Kitsvloede is besonder gevaarlik.
 
== Sien ook ==
* [[Laingsburgvloed]]
* [[2007 Mosambiekse oorstroming]]
 
{{CommonsKategorie|Floods|Vloede}}
Anonieme gebruiker