Verskil tussen weergawes van "Oorstroming"

507 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Alicante(30-09-1997).JPG|thumb|240px|Oorstromings van 1997 in [[Alicante (stad)|Alicante]] ([[Spanje]])]]
 
'''Oorstromings''' kom voor wanneer [[water]] hoër as die normale vlak styg en oorvloei op grond wat nie gewoonlik onder water is nie. Die water kan afkomstig wees van strome en riviere of, langs kuslyne, van die see. Daar is baie verskillende redes waarom riviere hul walle oorstroom. Die algemeenste oorsaak van oorstroming is swaar reën, sowel as smeltende [[ys]] en [[sneeu]] van bergagtige streke af. In kusstreke kan massiewe storms soos [[orkaan|orkane]] reusagtige golwe veroorsaak word deur grondstortings, dambreuke, [[aardbewing]]s en vulkaniese aktiwiteit. `n Kombinasie van probleme kan ook oorstromings veroorsaak. Kitsvloede is besonder gevaarlik.
 
Daar is baie verskillende redes waarom riviere hul walle oorstroom. Die algemeenste oorsaak van oorstroming is swaar reën, sowel as smeltende [[ys]] en [[sneeu]] van bergagtige streke af. In kusstreke kan massiewe storms soos [[orkaan|orkane]] reusagtige golwe veroorsaak. Ander oorsake sluit in: grondstortings, dambreuke, [[aardbewing]]s en vulkaniese aktiwiteit. `n Kombinasie van probleme kan ook oorstromings veroorsaak. Kitsvloede is besonder gevaarlik.
 
Tydens oorstroming moet mense en diere so spoedig moontlik na hoërliggende grond geskuif word. Hierdie proses waar huise verlaat word op soek na veiliger plekke staan as ontruiming bekend.
 
== Eerste oorstroming ==
Die eerste gedokumenteerde oorstroming kan in die [[Bybel]] in [[Genesis]] 6:5-8 gevind word. Hier word Noag deur God beveel om 'n ark te bou waarin hy en verteenwoordigers van elke diersoort moes leef gedurende die tyd wat die wêreld deur 'n vloed vernietig sou word.
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker