Verskil tussen weergawes van "Leon van Nierop"

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Persoon
| naam = Leon van Nierop
| bynaam =
| beeld =
| onderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[18 Februarie]] [[1953]]
| geboorteplek = [[Brakpan]]
| dood_datum =
| sterfteplek =
| titel =
| nasionaliteit = {{vlagland|Suid-Afrika}}
| beroep = Vervaardiger, skrywer, resensent
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webwerf =
| handtekening =
}}
 
'''Leon van Nierop''' (gebore [[18 Februarie]] [[1953]] in [[Brakpan]]) is 'n [[Afrikaans]]e vervaardiger, skrywer en rolprentresensent. Hy skryf resensies vir verskeie publikasies soos [[Huisgenoot]] en [[Beeld]]. Hy skryf ook rubrieke, verhale en artikels onder verskeie [[skuilnaam|skuilname]]. As voorbeeld, gee hy sy liefdesverhale onder die skuilnaam ''Jacqueline Brink'' uit.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2011/05/09/B1/12/jmboekmerklvn.html Louter leesplesier van begin tot einde], [[Beeld]], 9 Mei 2011.</ref>
 
Anonieme gebruiker