Verskil tussen weergawes van "Het Ziekenhuis"

Rol weergawe 1002739 deur 41.242.40.204 (bespreek) terug. Foutiewe sinsbou: "Beweer word dat die grot onderdak verskaf het..."
(Rol weergawe 1002739 deur 41.242.40.204 (bespreek) terug. Foutiewe sinsbou: "Beweer word dat die grot onderdak verskaf het...")
{{Gaan taal na}}
 
 
Die [[VOC]]-veepos '''Het Ziekenhuis''' staan vandag bekend as die plaas Nethercourt. Dit is noordwes van die dorp [[Riviersonderend]] geleë waar die Kwartelrivier by die [[Riviersonderend (rivier)]] aansluit. In 1954 is ‘n bronsplaat opgerig om die historiese waarde van hierdie “hospitaal” te erken.
Anonieme gebruiker