Verskil tussen weergawes van "Olimpiese Somerspele 2012"

* Suid-Afrika se liggewig-roeiers wen 'n onverwagte goue medalje. Brittanje moes met silwer tevrede wees en Denemarke in die derde plek met 'n brons medalje. Die spanlede was: [[Matthew Brittain]], [[Sizwe Ndlovu]], [[John Smith]] en [[James Thompson]].
* [[Bridgitte Hartley]] wen 'n bronsmedalje in die eindstryd van die 500 meter-[[kanovaart|kanowedvaart]] (K1) vir vroue.
* [[Caster Semenya]] wen silwer in die 800 meter-naellope.
 
== Deelnemende nasies ==
Anonieme gebruiker