Verskil tussen weergawes van "Olimpiese Somerspele 2012"

|}
 
== Suid-Afrikaanse deelname ==
== Hoogtepunte ==
Suid-Afrika wen in totaal 3 goue, 2 silwer- en 1 bronsmedalje:
* Suid-Afrika se [[Cameron van der Burgh]] wen 'n goue medalje in die 100 m-borsslag vir mans met 'n nuwe wêreldrekord van 58.46 sekondes.
* [[Chad le Clos]] van Suid-Afrika wen 'n goue medalje in 200 m-vlinderslag met 'n tyd van 1:52,96 sekondes. Hy stof [[Michael Phelps]] van die VSA uit wat met 'n tweede plek tevrede moes wees. In die 200 m-wisselslag eindig hy tweede en ontvang 'n silwer medalje.
Anonieme gebruiker