Verskil tussen weergawes van "Duinegifboom"

348 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{taxobox
|name = Duinegifboom
|image=
|regnum = [[Plantae]]
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
|unranked_classis = [[Eudicots]]
|unranked_ordo = [[Asterids]]
|ordo = [[Gentianales]]
|familia = [[Apocynaceae]]
|genus = ''[[Acokanthera]]''
|species = '''''A. oblongifolia'''''
|binomial = ''Acokanthera oblongifolia''
|binomial_authority = ?
|}}
 
Die '''Duinegifboom''' (''Acokanthera oblongifolia'') is 'n klein [[boom]]pie wat voorkom aan die ooskus van [[Suid-Afrika]]. Die boom het donker, leeragtige, blinkgroen blare met 'n prominente middelnerf en het dra ook soetgegeurde wit blomme in trosse op die blaarbasis. Die vrugte is vlesig, bessieagtig en rooi tot swart van kleur. Die plant bevat melksap wat uiters giftig is en vee vrek daarvan. Dié sap was gebruik vir gifpyle. [[Voël]]s en [[vlermuis]]e eet wel die vrugte.
 
Anonieme gebruiker