Verskil tussen weergawes van "Strandspringer"

136 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Strandspringer''' (''Talorchestia capensis'') is 'n amfipood wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die ongewerwelde diertjie word tot 2 cm lank en is...)
 
No edit summary
Die '''Strandspringer''' (''Talorchestia capensis'') is 'n [[amfipood]] wat aan die hele kuslyn van [[Suid-Afrika]] voorkom. Die [[ongewerwelde]] diertjie word tot 2 cm lank en is marmerwit. Die laaste drie paar pote is lank en staan sywaarts en die mannetjie het kenmerkend drie groot gryp kloue. Die diertjie leef langs die opdrifsellyn op sandstrande en hulle vreet snags seewier.
 
==Bron==
* Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Tienpotiges]]