Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Vandalisme"

k
Wysigings deur 107.8.38.22 teruggerol na laaste weergawe deur Tegel
k (Wysigings deur 107.8.38.22 teruggerol na laaste weergawe deur Tegel)
'''Vandalisme''' is die toevoeging, verwydering of verandering van artikelinhoud wat met ''opset'' gedoen word om die integriteit en akkuraatheid van Wikipedia te skaad.
Bitch. Here I go again. [[Image:Trollface2580.png]]
 
Die algemeenste vorm van vandalisme is die byvoeging van kru of vulgêre taal, die verwydering van die artikel se inhoud of enige toevoeging tot 'n artikel wat blote nonsens is. Gelukkig word hierdie soort vandalisme maklik raakgesien en is dit eenvoudig om te verwyder.
56

wysigings