Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag''' (SANW) is die amptelike krygsmag van [[Suid-Afrika]]. Dit het in 1994 tot stand gekom as opvolger van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]] (SAW). Dit sluit personeel en toerusting van die SAW en voormalige [[Bantoestan|tuislande]] in, asook personeel van voormalige guerrilla-magte van sekere politieke partye soos die [[ANC]] se [[Umkhonto we Sizwe]], die [[PAC]] se [[Azanian People's Liberation Army|APLA]] en die beskermingseenhede van die [[IFP]].
 
===Herbewapening===
In 1999 het die ANC-regering $4,8 miljard (R30 miljard rand) aan die aankoop van nuwe wapentuig spandeer. Verskeie aantygings van korrupsie tydens die aankope is daarna geopper.<ref>{{cite web|url=http://www.ifp.org.za/Newsletters/071122wn.htm |title=Mangosuthu Buthelezi's Weekly Newsletter to the Nation |date=22 November 2007 |publisher=[[Inkatha Freedom Party]] |work=Ifp.org.za |accessdate=2008-11-13 |first=Mangosuthu |last=Buthelezi |authorlink=Mangosuthu Buthelezi}}</ref><ref name=rotten>[http://www.guardian.co.uk/commentisfree/2007/jan/10/somethingisrotten Bright hopes betrayed] Mail & Guardian</ref> Die aankope behels die verkryging van korvette, duikbote, ligte helikopters, veg-simulators en gevorderde ligte vegvliegtuie.
 
==Personeel==
Teen 30 April 2011 was die ras-samestelling as volg:
* 54&thinsp;503 (70.6%) Swart;
* 12&thinsp;106 (15.7%) Wit;
* 9&thinsp;687 (12.6%) Kleurlinge;
* 872 (1.1%) Indiërs;
 
Volgens geslag sien die SANW as volg daar uit:
56&thinsp;663 Mans (73.4%)
20&thinsp;505 Dames (26.6%)
 
Die teiken vir vroulike rekrute is in 2010 tot 40% verhoog.<ref>http://www.pmg.org.za/report/20110623-transformation-gender-equity-and-empowerment-south-african-defence-fo</ref>
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
==Eksterne skakels==
Anonieme gebruiker