Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag"

geen wysigingsopsomming nie
 
==Herbewapening==
In 1999 het die ANC-regering $4,8 miljard (R30 miljard rand) aan die aankoop van nuwe wapentuig spandeer. Verskeie aantygings van korrupsie tydens die aankope is daarna geopper.<ref>{{cite web|url=http://www.ifp.org.za/Newsletters/071122wn.htm |title=Mangosuthu Buthelezi's Weekly Newsletter to the Nation |date=22 November 2007 |publisher=[[Inkatha Freedom Party-Vryheidsparty]] |work=Ifp.org.za |accessdate=2008-11-13 |first=Mangosuthu |last=Buthelezi |authorlink=Mangosuthu Buthelezi}}</ref><ref name=rotten>[http://www.guardian.co.uk/commentisfree/2007/jan/10/somethingisrotten Bright hopes betrayed] Mail & Guardian</ref> Die aankope behels die verkryging van korvette, duikbote, ligte helikopters, veg-simulators en gevorderde ligte vegvliegtuie.
 
==Personeel==
Teen 30 April 2011 was die ras-samestellingrassesamestelling as volg:
* 54&thinsp;503 (70.6%) Swart;
* 12&thinsp;106 (15.7%) Wit;
Anonieme gebruiker