Cravenweek: Verskil tussen weergawes

5 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
== Geskiedenis ==
Die idee vir die toernooi kom van die Springbok-flank [[Piet Malan]] in 1949, kort voor die [[Suid-Afrikaanse Rugbyraad]] (IRRSARR) se 75ste verjaardag. Hy wou hê dat skole aan die feesvieringe deelneem en het Danie Craven in [[Potgietersrus]] om hulp genader.
 
Dr Craven lê die idee voor die raad, waarna besluit word om die 15 skoolunies vir 'n week bymekaar te kry. Die man wat die idee egter lewendig gehou het was Jan Preuyt, 'n voormalige student aan die [[Universiteit van Stellenbosch]] en onderwyser by die Port Rex Tegniese Skool in [[Oos-Londen]]. Preuyt het vir [[Griekwaland-Wes]] rugby gespeel en was ook die voorsitter van die Grens Skole.
Anonieme gebruiker