Verskil tussen weergawes van "Hoërskool Jan van Riebeeck"

Van die 603 leerders was 142 egter in gr. 12 en net 112 in gr.8, wat kon beteken dat die leerdertal op sowat 560 sou stabiliseer namate die Afrikaanse leerders in die suidelike voorstede verder afneem. Kenmerkend van die skool se leerderkorps, is dat slegs 'n geringe persentasie van die leerders uit die skool se voedingsgebied kom en die oorgrote meerderheid in die koshuise tuisgaan of per bus na en van die skool vervoer word.
 
Jan van Riebeeck begin die 2012-skooljaar met net 86 gr. 8-leerders, 38 minder as die gr. 9's (gr. 9: 124, gr. 10: 106, gr. 11: 99, gr. 12: 124). Dié klein klas bring die totale getal leerders af na net 539. As die tendens van so 'n klein gr. 8-groep voortduur, sal die skool teen 20122016 net 425 leerders hê. Dit is moontlik te dankewyte aan die opening van die nuwe, tweetalige Hoërskool Melkbos in Melkbosstrand aan die begin van 2012 met 49 gr. 8's en 28 gr. 9's.
 
==Oudleerders==
84 927

wysigings