Verskil tussen weergawes van "Georg Friedrich Händel"

k
Plasing van fotos gewysig
k (Plasing van fotos gewysig)
[[LêerBeeld:Haendel.jpg|miniatuurthumb|200px250px|regs]]Georg [[Lêer:GeorgeFriedrich FridericHändel Handelin Signature.svg|regs|200px1733]]
[[Beeld:George Frideric Handel Signature.svg|thumb|275px|Händel se handtekening]]
'''Georg Friedrich Händel''' (Engels:''George Frideric Handel'') (Halle an der Saale, 23 Februarie 1685 – Londen, 14 April 1759) was 'n [[Engeland|Engelse]] [[Barokmusiek|barokkomponis]] van [[Duitsland|Duitse]] afkoms. Händel het verskeie musiek/dramatiese werke geskryf: 42 [[Opera|operas]], 29 oratoria, meer as 120 cantatas, trios en duette. Onder sy instrumentale werke val die orrelkonserte, concerti grossi, ouvertures en kamermusiek soos [[Hobo|hobo]]- en [[Viool|viool]]-sonatas en werke vir klavesimbel en orrel.
 
61

wysigings