Verskil tussen weergawes van "Antigeen"

33 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
'n '''Antigeen''' ( [[Grieks]] anti= teen + gennan = vorm) is enige ligaamsvreemde stof wat na inokulasie in die liggaam in staat is om aanleiding te gee tot die vorming van antiliggame (1). Die is 'n stof wat 'n immuunrespons stimuleer. Antigene is gewoonlik proteïene of polisakkariede, maar kan enige tipe molekule wees, insluitend klein molekule (haptene) wat gebind is aan 'n draer-proteïen. (2)
 
Bronne:
 
(2) Ontsluit uit www.en.wikipedia.org/wiki/Antigen
 
[[Kategorie:Genetiek]]