Verskil tussen weergawes van "Kaap die Goeie Hoop"

Skakel
k (r2.7.2) (robot Verander: mk:’Рт на Добра Надеж)
(Skakel)
Dit is tradisioneel (en verkeerdelik) geag as die oorgangspunt tussen die [[Atlantiese Oseaan]] en die [[Indiese Oseaan]] — tegnies lê die skeiding tussen die twee oseane verder ooswaarts by [[Kaap Agulhas]], wat ook die mees suidelike punt van Afrika is. Die natuurreservaat by [[Kaappunt]] bied ook pragtige natuurskoon.
 
Die koue [http://oceancurrents.rsmas.miami.edu/atlantic/benguela.html Benguelastroom] ontmoet die warm [[AgulhasstroomAgulhas-stroom]], wat suidwaarts vanaf Indië loop, naby die Kaap die Goeie Hoop en loop noordwaarts teen die [[Weskus]] op.
 
== Geskiedenis ==