Verskil tussen weergawes van "Thomas Pringle"

k
Goodwood skakel
k
k (Goodwood skakel)
Sy oorskot is in Bunhill Fields, 'n begraafplaas in [[Londen]], begrawe, waar hy herdenk is met 'n gedenksteen met 'n elegante opskrif deur William Kennedy. In [[1970]] is sy sterflike oorskot in Suid-Afrika in die kerk te Eildon, naby die plaas van sy familie in die Baviaansvallei, herbegrawe.
 
Die Thomas Pringle-koshuis by [[Rhodes-universiteit]] is na hom vernoem asook 'n seminaarkamer by Fairbairn College in [[Goodwood]], Kaapstad.
 
==Bron==
61

wysigings