Verskil tussen weergawes van "Orgaan"

174 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Orgaan''' is 'n versameling van verskillende liggaamsweefsels, soos gladde spierweefsel[[spier]]weefsel en skeletspierweefsel, wat saamwerk om 'n spesifieke funksie te verrig. Voorbeelde is die [[hart]] waarvan die funksie is om bloed deur die liggaam te pomp en die [[longe]] wat die liggaam van suurstof voorsien. Organe is baie belangrik om lewensprosesse in lewende organismes te onderhou.
 
Van die organe in die menslike liggaam is:
* [[Hart]]
* [[Long]]e
* [[Brein]]
* [[Oor]]
* [[Oog]]
* [[Maag]]
* [[Milt]]
* [[Pankreas]]
* [[Nier]]e
* [[Lewer]]
* [[Vel]]
 
{{saadjie}}
Anonieme gebruiker