Verskil tussen weergawes van "Robert Boyle"

23 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Vetgedrukte teks'''[[Lêer:Robert Boyle 0001.jpg|thumb|rightregs|Robert Boyle]]
''' Robert Boyle''' was 'n eksperimentele chemikus, filosoof wie se bydrae tot die veld van [[chemie]] aansienlik is in terme van sy eksperimentele werk. Verreweg die belangrikste nagevolg van sy studies is 'n chemiese wet wat as Boyle se Wet bekend staan en die optrede van 'n gas wat onder druk verkeer, beskryf. Boyle se Wet stel dit dat, mits die temperatuur dieselfde bly, die druk van 'n ideale gas in 'n omgekeerde verhouding staan tot die volume van die gas. Die vergelyking is dus: PV = c (waar “c” 'n konstante versimboliseer).
Die ander vergelyking lyk so:P1xV1=P2xV2
 
''' Robert Boyle''' was 'n eksperimentele chemikus, filosoof wie se bydrae tot die veld van [[chemie]] aansienlik is in terme van sy eksperimentele werk. Verreweg die belangrikste nagevolg van sy studies is 'n chemiese wet wat as Boyle se Wet bekend staan en die optrede van 'n gas wat onder druk verkeer, beskryf. Boyle se Wet stel dit dat, mits die temperatuur dieselfde bly, die druk van 'n ideale gas in 'n omgekeerde verhouding staan tot die volume van die gas. Die vergelyking is dus: PV = c (waar “c” 'n konstante versimboliseer). Dit kan ook aangedui word as P1xV1=P2xV2.
 
Die ideale-gas-vergelyking (een van die fundamentele hoekstene in die studie van die eienskappe van gasse) word afgelei van Boyle se Wet (tesame met Charles se Wet en Avogadro se Hipotese).
 
== Lewensgeskiedenis ==
 
Robert Boyle is op 25 Januarie 1627 in Lismore Castle in [[Ierland]] gebore. Sy ouers was uitstekende voorbeelde van die aristokrasie, met sy vader (Sir Richard Boyle) wat die eerste graaf van Cork en die lord hoofpenningmeester was – een van die land se rykste mans. Sy moeder, lady Boyle, was van 'n gepaste aristokratiese familie afkomstig.
 
Anonieme gebruiker