Verskil tussen weergawes van "VSA-Ope (tennis)"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die '''VSA Ope''' is 'n groot [[tennis]]kampioenskappe wat jaarliks teen die einde van Augustus in [[New York]], [[VSA]] gehou word. Dit is die laaste [[Grand Slam (tennis)|Grand Slam-toernooi]] van die jaarlikse tennis kalender. Dit word gewoonlik oor 'n periode van twee weke gespeel met die eindstryde wat net voor die middel van September plaasvind.
 
Die VSA Ope is al op drie tipes oppervlakte gespeel:
* Gras (1881-1974)
* Har-Tru ('n tipe kleibaan, 1975-1977)
* Decoturf ('n tipe harde baan, 1978-nou)
 
== Geskiedenis ==
 
In 2006 word die VSA Ope die eerste Grand Slam om die sogenaamde ''Hawk-Eye'' in te span. Hawk-Eye is 'n masjien wat die virtuele terugspeel van 'n hou was pas gespeel is moontlik maak. Dit kom handig te pas as 'n dispuut ontsaan oor 'n hou wat moontlik uit is. As 'n speler nie met die skeidsregter saamstem nie, kan hy vra dat die Hawk-Eye ingespan moet word. Sedert 2007 is die Hawk-Eye by alle Grand Slams in gebruik gestel.
 
Die VSA Ope is al op drie tipes oppervlakte gespeel:
* Gras (1881-1974)
* Har-Tru ('n tipe kleibaan, 1975-1977)
* Decoturf ('n tipe harde baan, 1978-nou)
 
== Titels ==
Anonieme gebruiker