Verskil tussen weergawes van "Onvoorwaardelike liefde"

geen wysigingsopsomming nie
Die konsep van '''onvoorwaardelike liefde''' kan beste beskryf word deur 'n ingesteldheid van onvoorwaardelike omgee sonder enige voorwaardes of verdienste. So kan die [[liefde]] tussen 'n [[moeder|ma]] en kroos as onvoorwaardelik beskou word. [[Hond]]e word algemeen as die 'mens se beste vriend' gesien vanweë hulle vermoë om onvoorwaardelik liefde te betoon.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker