Verskil tussen weergawes van "Hipertensie"

94 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.2) (robot Verander: ku:Pestoya bilind a xwînê)
[[Lêer:Grade 1 hypertension.jpg|duimnael|300px|Armband waarmee bloeddruk gemeet kan word.]]
 
'''Hipertensie''', of '''hoë bloeddruk''', is 'n mediese toestand waar die [[bloeddruk]] [[chroniese siekte|chronies]] verhoog is. Dit word formeel arteriële hipertensie genoem (arterie = slagaar), maar met "hipertensie" word gewoonlik verwys na arteriële hipertensie.
 
Anonieme gebruiker