Verskil tussen weergawes van "Majubaberg"

1 001 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Berg
[[Lêer:Bergmajuba.JPG|thumb|regs|200px|Die Majubaberg.]]
| Naam = Majubaberg
| Foto = Bergmajuba.JPG
| Foto onderskrif = Die Majubaberg.
| Hoogte = ?
| Ligging = [[Suid-Afrika]]
| Bergreeks = [[Drakensberge]]
| Prominensie = <!-- Opsioneel -->
| Koördinate = <!-- Opsioneel -->
| Topografiese kaart = <!-- Opsioneel -->
| Tipe = <!-- Opsioneel -->
| Rotsouderdom = <!-- Opsioneel -->
| Laaste uitbarsting = <!-- Opsioneel -->
| Eerste bestyging datum = <!-- Opsioneel -->
| Eerste bestyging persoon = <!-- Opsioneel -->
| Eerste bestyging persoon2 = <!-- Opsioneel -->
| Eerste bestyging persoon3 = <!-- Opsioneel -->
| Eerste bestyging persoon4 = <!-- Opsioneel -->
| Maklikste klimroete = <!-- Opsioneel -->
| Grid_ref_uk = <!-- Opsioneel -->
| Grid_ref_ireland = <!-- Opsioneel -->
| Listing = <!-- Opsioneel -->
| Vertaling van naam = <!-- Opsioneel -->
| Taal = <!-- Opsioneel -->
| Uitspraak = <!-- Opsioneel -->
}}
 
[[Lêer:Majauba Hill01.jpg|thumb|links|200px|Die Majubaberg soos vanaf die Laingsnek in Natal gesien.]]
 
Die '''Majubaberg''' is 'n berg naby [[Volksrust]] en vorm deel van die [[DrakensbergDrakensberge]]e, Suider-Afrika se grootste bergreeks. Die woord ''majuba'' beteken "berg van die duiwe" in [[Zoeloe]].
 
Die [[Slag van Majuba]] het in 1881 hier plaasgevind. Die veldslag was 'n deurslaggewende oorwinning vir die Boere en het daartoe gelei dat die Britse bevelvoerders op [[21 Maart]] [[1881]] 'n vredesooreenkoms geteken het.
Die [[Buffelsrivier (KwaZulu-Natal)|Buffelsrivier]] ontspring hier.
 
{{Suid-Afrika-saadjie}}
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Berge van Suid-Afrika]]