Verskil tussen weergawes van "Aleksander III van Rusland"

k
Skakel na Prinses Dagmar van Denemarke bygevoeg
k (Skakel na Prinses Dagmar van Denemarke bygevoeg)
|-
! Eggenote
| {{{Eggenote|[[Prinses Dagmar van Denemarke|Dagmar van Denemarke]] (Maria Fjodorowna)]]}}}
|-
! Kinders
Hy het kroonprins geword met die skielike dood van sy oudste broer, Nikolaas, in 1865. Hy het toe begin om die beginsels van die reg en administrasie te bestudeer onder Konstantin Pobedonostsef, ’n professor aan die [[Moskouse Staatsuniversiteit]].
 
Op sy sterfbed het sy oudste broer die wens uitgespreek dat sy toekomstige bruid, prinses [[Prinses Dagmar van Denemarke|Dagmar van Denemarke]], met sy opvolger trou. Op [[9 November]] [[1866]] het Aleksander toe ook met haar getrou. Dit was ’n gelukkige huwelik tot die einde, sonder die owerspel wat sy pa se persoonlike lewe gekenmerk het.
 
== Bewind ==
61

wysigings