Verskil tussen weergawes van "Kleinbek-geelvis"

Verbeter
(Bron)
(Verbeter)
 
== Voorkoms ==
Daar is twee pare baarde om die mond. Die vis is silwerkleurig met swart vlekke op wanneer dit onvolswasse is en die volwasse vis is goud-olyfbrons aan die bokant en roomkleurig aan die onderkant. Die anale vin het 'n oranje skakering. Die vis word tot 50 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengel rekord is 7.837 kg.
Die vis word tot 50 cm lank.
 
== Sien ook ==
110 540

wysigings