Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

→‎Voorkoms: Verbeter
== Voorkoms ==
Daar is twee pare baarde om die mond. Die vis is silwerkleurig met swart vlekke op wanneer dit onvolswasse is en die volwasse vis is goud-olyfbrons aan die bokant en roomkleurig aan die onderkant. Die anale vin het 'n oranje skakering. Die vis word tot 50 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengel rekord is 7.837 kg.
 
== Verspreiding ==
Alhoewel die vis natuurlik in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels voorkom is dit ook gevestig in die [[Gouritsrivier|Gourits-]], [[Groot-Keirivier|Groot-Kei-]], [[Limpoporivier|Limpopo-]] en die [[Groot-Visrivier]]e. Dit kom ook voor in die Mutirikwedam in [[Zimbabwe]].
 
== Habitat ==
Hulle verkies vinnig helder vloeiende riviere om in te leef maar word ook gevind in groot damme en kom by hoër hoogte bo seevlak voor as die [[Grootbek-geelvis]].
 
== Sien ook ==
105 618

wysigings