Verskil tussen weergawes van "Pandjabi"

176 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.2+) (robot Verander: pa:ਪੰਜਾਬੀ ਬੋਲੀ)
{{Inligtingskas Taal
|naam=Punjabi
|inheemsenaam=پنجابی, ਪੰਜਾਬੀ, panjābpanjābi
|familiekleur=Indo-Europees
|state={{Vlagland|Indië}}<br/>{{Vlagland|Pakistan}}
|streek=[[Suid-Asië]]
|sprekers=91129 miljoen<ref>[http://www.ethnologue.com/show_language.asp?code=pan www.ethnologue.com: Oostelike Punjabi].</ref><ref>[http://www.ethnologue.com/show_language.asp?code=pnb www.ethnologue.com: Westelike Punjabi].</ref>
|rang=10
|skrif=[[ArabieseGurmukhi-alfabet]], [[Shahmukhi-alfabet]] en [[Devanagari-alfabet]]
|fam1=[[Indo-Europese tale|Indo-Europees]]
|fam2=[[Indo-Iraniese tale|Indo-Iranies]]
|kaart=[[Lêer:Punjabispeakers.png|250px|Verspreiding van Punjabi]]
}}
[[Lêer:Punjabi gurmukhi shahmukhi devanagari.png|miniatur|links|Panjabi in die Gurmukhi, Shahmukhi en Devanagari alfabet]]
 
'''PunjabiPanjabi''' (پنجابی, ਪੰਜਾਬੀ, panjābpanjābi) of '''PanjabiPunjabi''' is 'n [[Indo-Europese tale|Indo-Europese taal]] en word deur 91 miljoen mense in die historiese distrik [[Punjab]] in [[Indië]] en [[Pakistan]] gepraat. Punjabi is een van die [[Lys van nasionale tale van Indië|amptelike tale]] van [[Indië]] naas [[Engels]] en [[Hindi]] en van die [[Federale staatsvorm van Indië|Indiese deelstaat]] [[Punjab, Indië|Punjab]], in Pakistan is Punjabi geen amptelike taal nie, maar dit is 'n regionale taal in die Punjab. Punjabi is voor die amptelike taal [[Oerdoe]] die belangrikste inheemse taal in Pakistan en wêreldwyd die tiende belangrikste taal. Punjabi bestaan uit die oostelike en die westelike [[Dialek]]. Die [[Sikhisme|Sikhs]] gebruik Punjabi as seremoniële taal in die Gurmukhi-alfabet, maar [[Hindoeïsme|Hindoes]] die Devanagari-alfabet gebruik en in Pakistan word die Arabiese Shahmukhi-alfabet gebruik. In die Sikhisme is Punjabi onder ander die taal van die [[Heilige Skrifte]] [[Adi Granth|Guru Granth Sahib]].
 
== Verwysings ==
49

wysigings